- Respek is ‘n snaakse ding! Min mense het dit, maar almal verwag dit!
- Your mind will always believe everything you tell it. Feed it hope, truth and love!
- Die een wat vir ‘n ander ‘n lamp aanbied wanneer dit donker raak, sal self nooit in die donker stap nie!
- Celebrate the ordinary moments, and they become extraordinary memories!
- Elkeen van ons het ‘n pad om te stap. Elkeen se pad is sy pad alleenlik. Ander kan dit saam met jou stap, maar niemand kan dit vir jou stap nie! God kan jou vergesel op hierdie pad en jou dra waar jy nie meer kan aangaan nie!